Lief Vir Jou Geraak

Johan Vorster, Karlien van Jaarsveld

Hoe kon ek als so verloor
Hoe kon ek almal net so glo
Terwyl ek weet, hoe werk jou hart
Terwyl ek weet, hoe alles was

As ek weer 'n kans kan kry
En jou woorde hou by my
Sou ek jou terug draai na my toe

Ek het lief vir jou geraak
Het my hart van voor af oopgemaak
Ek’t my keuse reeds gemaak
Maak die res rêrig saak?
En hulle sê jy sou my seermaak
As die leuns van die verlede ons moes raak
Maar almal was toe verkeerd
Jy was beter gewees
Jy’t die beste van jou vir my gegee

Die storm het lank aangehou
Ek hoor al dae nie meer van jou
Jy was daar, elke keer
Deur die goeie en die seer
Vergewe my, kan ons vergeet?
Ek wil vir altyd by jou wees
Kom ons draai terug die wyser

Ek het lief vir jou geraak
Het my hart van voor af oopgemaak
Ek’t my keuse reeds gemaak
Maak die res rêrig saak?
En hulle sê jy sou my seermaak
As die leuns van die verlede ons moes raak
Maar almal was toe verkeerd
Jy was beter gewees
Jy’t die beste van jou vir my gegee

Ek het lief vir jou geraak

Ek het lief vir jou geraak
Het my hart van voor af oopgemaak
Ek’t my keuse reeds gemaak
Maak die res rêrig saak?
En hulle sê jy sou my seermaak
As die leuns van die verlede ons moes raak
Maar almal was toe verkeerd
Jy was beter gewees
Jy’t die beste van jou vir my gegee

Curiosidades sobre a música Lief Vir Jou Geraak de Karlien Van Jaarsveld

Em quais álbuns a música “Lief Vir Jou Geraak” foi lançada por Karlien Van Jaarsveld?
Karlien Van Jaarsveld lançou a música nos álbums “As Die Gordyn Val” em 2010 e “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” em 2011.
De quem é a composição da música “Lief Vir Jou Geraak” de Karlien Van Jaarsveld?
A música “Lief Vir Jou Geraak” de Karlien Van Jaarsveld foi composta por Johan Vorster, Karlien van Jaarsveld.

Músicas mais populares de Karlien Van Jaarsveld

Outros artistas de Pop rock