In Die Donker

Ek sien hoe jy verby stap
Dis asof ek jou nie meer ken
Wie is ons nou?

Waar het als so verander?
Hoe het die stilte ons kom wen?
Wil jy ontken?

Jy los my in die donker wat sal jy nog wonder as ek dan hier reg voor jou staan?
Jy los my met die wonde sien hoe gaan ek onder jy sal nie jou hand eers uitsteek
Ek dra alleen die seer jy't geen idee waardeur ek nou gaan
Jy wil my nou losmaak hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan?

Ek sien jy kyk verby my
Dis asof jy my nie eers sien
Of jy vergeet het

Die liefde is geduldig
Ek staan en wag nogsteeds vir jou hier
Sal liefde seevier?

Jy los my in die donker wat sal jy nog wonder as ek dan hier reg voor jou staan?
Jy los my met die wonde sien hoe gaan ek onder jy sal nie jou hand eers uitsteek
Ek dra alleen die seer jy't geen idee waardeur ek nou gaan
Jy wil my nou losmaak hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan?

Ek hou nog vas maar jy wil my laat gaan
Dis asof jy vergeet het of dit alles jou ontgaan

Jy los my in die donker wat sal jy nog wonder as ek dan hier reg voor jou staan?
Jy los my met die wonde sien hoe gaan ek onder jy sal nie jou hand eers uitsteek
Ek dra alleen die seer jy't geen idee waardeur ek nou gaan
Jy wil my nou losmaak hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan?
Jy wil my nou losmaak hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan?

Curiosidades sobre a música In Die Donker de Karlien Van Jaarsveld

Quando a música “In Die Donker” foi lançada por Karlien Van Jaarsveld?
A música In Die Donker foi lançada em 2013, no álbum “Uitklophou”.

Músicas mais populares de Karlien Van Jaarsveld

Outros artistas de Pop rock