Ek Wonder

Ek wou dit alles nog verduidelik
Jy het gekies om nie te luister
Toe pak ek alles op ek voel hoe hou jy my nog dop
Soos ek wegloop

En in die aande dan vergeet jy
Jy’t my verloor en dan oorreed jy
My van jou liefde sonder seerkry
En in die more vergeet jy

Jy laat my droom in die nag
Van ware liefde en ‘n man so sag
Jy laat my wonder hoe die wêreld
Sou wees as dit die hele tyd net daar was?

Ek sal vir altyd aan jou vashou
Jy maak my seer maar ek vergeet gou
Want al jou woorde laat my onthou
Van iets besonders
Saam met jou

Jy laat my droom in die nag
Van ware liefde en ‘n man so sag
Jy laat my wonder hoe die wêreld
Sou wees as dit die hele tyd net daar was

Jy vra my sal ek dan wag?
Tot op die einde sal ek sê elke slag
Jy laat my wonder hoe die wêreld
Sou wees as dit die hele tyd net daar was

Jy laat my droom in die nag
Van ware liefde en ‘n man so sag
Jy laat my wonder hoe die wêreld
Sou wees as dit die hele tyd net daar was

Jy vra my sal ek dan wag?
Tot op die einde sal ek sê elke slag
Jy laat my wonder hoe die wêreld
Sou wees as dit die hele tyd net daar was

Curiosidades sobre a música Ek Wonder de Karlien Van Jaarsveld

Quando a música “Ek Wonder” foi lançada por Karlien Van Jaarsveld?
A música Ek Wonder foi lançada em 2013, no álbum “Uitklophou”.

Músicas mais populares de Karlien Van Jaarsveld

Outros artistas de Pop rock