Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie

ADAM ARGYLE, ANTONIO FRANCESCO EGIZII, DAVID NICHOLAS MUSUMECI

Het ek jou gebreek het ek jou geskeur
Het ek jou vermink met woorde?
Wat jy nie kan vergeet?

Het ek weer ontplof jou nie reg gelees?
Hoe kan ek dan sê ek's jammer
Voor die donker wat ek vrees?

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

Niemand is verkeerd niemand is ooit reg en uit tye wil die minste
Na 'n hou nie teruggeveg
Niemand gee net in niemand gee net op ter wille van 'n kort oorwinning
Maar dis tyd dat ons moet stop

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Ek wil baklei maar net vir jou
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

Curiosidades sobre a música Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie de Karlien Van Jaarsveld

Quando a música “Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie” foi lançada por Karlien Van Jaarsveld?
A música Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie foi lançada em 2013, no álbum “Uitklophou”.
De quem é a composição da música “Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie” de Karlien Van Jaarsveld?
A música “Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie” de Karlien Van Jaarsveld foi composta por ADAM ARGYLE, ANTONIO FRANCESCO EGIZII, DAVID NICHOLAS MUSUMECI.

Músicas mais populares de Karlien Van Jaarsveld

Outros artistas de Pop rock