Daar’s ’n Storm

Karlien van Jaarsveld, Johan Vorster

[Vers 1]
Ek soek na dinge rondom my
Daar's soveel vrae wat onbeantwoord bly
Hoor jy die stiltes in jou hart
Of soek jy ook na hoe dit alles was

[Koor]
Want daar's 'n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sal ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sou ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy

[Vers 2]
Ek hoor jou roep hier binne my
Ek ken die goed wat jou so seer laat kry
En al die vrae wat jy ook het
Al sou ons als weet, sou ons dit dan kon red?

[Koor]
Want daar's 'n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sal ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoе sou ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir diе trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy

[Brug]
En ek sou alles gee vir jou as jy ook wou
Dis die liefde wat ons hou

[Slot]
Want daar's 'n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sal ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sou ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy
Want daar's 'n storm
Want daar's 'n storm
En al sal ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sou ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy
Daar's 'n storm

Curiosidades sobre a música Daar’s ’n Storm de Karlien Van Jaarsveld

Quando a música “Daar’s ’n Storm” foi lançada por Karlien Van Jaarsveld?
A música Daar’s ’n Storm foi lançada em 2011, no álbum “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou”.
De quem é a composição da música “Daar’s ’n Storm” de Karlien Van Jaarsveld?
A música “Daar’s ’n Storm” de Karlien Van Jaarsveld foi composta por Karlien van Jaarsveld, Johan Vorster.

Músicas mais populares de Karlien Van Jaarsveld

Outros artistas de Pop rock