As Die Gordyn Val
Ek en jy
Staan alleen
Almal is weg
En ek voel dit reën
Soos elke aand
Na elke show
Los jy my weer
En jy't geen berou
As die gordyn val
Haal jy jou masker af en word jy weer jouself
Waar niemand jou kan sien en niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel en wat ek van jou dink verander my en jou
Ons boot begin te sink want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val
Hoe was ek
So verkeerd?
Waarom kon ek jou net nie vergeet?
En ook soos jy
Elke aand
My teen die ander daar om jou meet?
As die gordyn val
Haal jy jou masker af en word jy weer jouself
Waar niemand jou kan sien en niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel en wat ek van jou dink verander my en jou
Ons boot begin te sink want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val
Ek wens ek kon dit skree
Ek voel so vas gehou
Want vir my en jou was daar tog nooit 'n kans gewees