Al Breek Ons Gelyk

Die liefde vertrou mos vir altyd
Woorde word minder so mettertyd
Vashou aan ou goed los net verwyt
Al wat saak maak is die liefde

Jy't nog gesê ons sal bly val
Maar die opstaan en aangaan is al wat tel
Met jou aan my sy sal ons stories vertel
Van die liefde (Van die liefde)
Ware liefde (Ware liefde)

Val jy ook in die donker
Vertrou jy my as jy wonder?
En weet jy ek sal nooit kan opgee al breek ons gelyk
Al breek ons gelyk

Jou glimlag vertel my nog altyd
Dat 'n sagte woord woede bedaar kry
Jy't 'n hart wat my wys hoe die liefde lyk
En van uithou leer ek by jou

Jy's 'n deel in my dag wat my hart verbly
Al loop die pad moeilik is jy by my
Daar's 'n stilte in jou wat ons altwee wys
Hoe werk die liefde
Ware liefde

Val jy ook in die donker
Vertrou jy my as jy wonder?
En weet jy ek sal nooit kan opgee al breek ons gelyk
Al breek ons gelyk

Hoor jy hoe roep ek jou naam uit?
Net jy voel soos ek as ons seerkry
En jy weet ek sal nooit kan opgee al breek ons gelyk
Al breek ons gelyk

Liefde, seerkry, val en verby kyk
En kwaad word, weet dat als kan oorwin word

Val jy ook in die donker
Vertrou jy my as jy wonder?
En weet jy ek sal nooit kan opgee al breek ons gelyk
Al breek ons gelyk

Hoor jy hoe roep ek jou naam uit?
Net jy voel soos ek as ons seerkry
En jy weet ek sal nooit kan opgee al breek ons gelyk
Al breek ons gelyk
Liefde, seerkry (Liefde seerkry)

Curiosidades sobre a música Al Breek Ons Gelyk de Karlien Van Jaarsveld

Quando a música “Al Breek Ons Gelyk” foi lançada por Karlien Van Jaarsveld?
A música Al Breek Ons Gelyk foi lançada em 2013, no álbum “Uitklophou”.

Músicas mais populares de Karlien Van Jaarsveld

Outros artistas de Pop rock