Vreesloos

JO BLACK, JOHAN VORSTER

Maak jou hart 'n bietjie sterker
Vind jouself weer in die stilte
Skop die dure wat jou vashou oop
En breek uit jou verlede

Staan nou op en skud die stof af
Want die lewe lê nog voor jou
Dit is tyd vir 'n weer begin

Wees net wie jy is
Soos 'n huis wat op die rots staan
Deur die storm sal jy nooit vergaan
Kry jou hart weer terug
Kom ons los nou dieper spore
Kom ons wees 'n bietjie vreesloos
Wees vreesloos
Wees vreesloos
Wees vreesloos

Slaan jou vuiste in die grond in
Besef weer wat is binne jou
Hierdie oorlog is alreeds oorwin
Daar's geen beter tyd vir oor begin

Moenie bang wees om te val nie
Solank jy net weer opstaan
Kom ons gee die eerste hou

Wees net wie jy is
Soos 'n huis wat op die rots staan
Deur die storm sal jy nooit vergaan
Kry jou hart weer terug
Kom ons los nou dieper spore
Kom ons wees 'n bietjie vreesloos
Wees vreesloos
Wees vreesloos
Wees vreesloos

Wees net wie jy is
Soos 'n huis wat op die rots staan
Deur die storm sal jy nooit vergaan
Kry jou hart weer terug
Kom ons los nou dieper spore
Kom ons wees 'n bietjie vreesloos
Wees vreesloos
Wees vreesloos
Wees vreesloos

Músicas mais populares de Jo Black

Outros artistas de Pop rock