My Drome

Ek leef in ‘n wêreld, ‘n wêreld van drome
My liefde vir jou sal nooit nie vergaan
Jy bemin nou ‘n ander, my hart is vol heimweë
Maar in my drome probeer ek verstaan

Ons liefde was mooi, my hart was so bly
Maar liefde vervlou, nou’s alles verby
Net in my drome kan ek jou bemin
Ek en my drome gaan weer begin

In al my drome sal ons net skei
Al is dit hoe swaar, al moet ek ook ly
Ons toekoms tesame bestaan nou nie meer
Net ek en my drome en ‘n hart o so seer

Músicas mais populares de Ge Korsten

Outros artistas de Opera