Mag God U Seen
O, mag die Heer U seën vandag
Mag Hy U lei in nuwe waak
Dis my gebed vir U vandag
O, mag God U langsaam bewaar
Al is die lewe soms ook swaar
Glo tog in Hom Hy sal by U staan
O, glo in Sy genade
Hy sal U nooit verlaat nie
Hy sal U altyd
Beskerm as jy in Hom glo
Mag U dan saam met 'n krag van bo
Mag God U seën, neem U Sy hand
Bid vir Sy krag Hy sal verstaan
Vertrou op Hom en bou op Hom en bly trou aan Sy gebod
Sy hand die lei U elke dag
Mag die Heer U seën vandag (Mag die Heer U seën)
Lewe saam (Lewe saam)
Met God (Lewe saam met God)