Die Blonde Matroos
Sy staan op die hawe van Tafelbaaistrand
Haar seeman se liefde hou sy by die hand
Sy kla oor haar noodlot haar hartjie is seer
Sy het glad geen tuiste geen moederlief meer
Neem haar, o matroos neem haar saam as jy swerwer
By jou wil sy ween wil sy lag wil sy sterwe jul behoort mos tesame soos die wind en die see
Sy gee jou haar liefde, ag wat meer kan sy gee
Jul behoort mos tesame soos die wind en die see