By Die Ou Meulstroom
Ek dink nog aan die dae nou reeds lank verby
Toe jy en ek beloof het mekaar getrou te bly
Jou hare is nou silwer maar toe was dit nes goud
Dit sal ek nooit vergeet nie, word ek nog so oud
Daar langs die waterstroom by die wilgerboom
Eers ontmoet ek jou met jou oë blou
By die meulstroom, daar was ek eers gewaar
Hoe ek jou min, my koningin, by die ou meulstroom