My Weer Skoon Was

DANNY SMOKE, JOHAN VORSTER

Dit is moeilik om aan die slaap te raak as die wind en die waarheid jou wakker maak
Gebroke huis en gebroke siel
Gebroke hart het ek jou verniel?
Hoe de hel (Hoe de hel)
Sal ek ooit (Sal ek ooit)
Kan oopmaak?

Ek wens ek was iemand anders
Ek wens ek kon jou elke aand vashou
En jou teen my toevou

Ek wens ek was êrens anders sal jy my onthou soos ek toe was?
Vind dit in jou hart om my weer skoon te was

Daar is iets in die donker wat my onderkry as die stories wat jy hoor is wat jou glo van my
Ek is uitgekies en gemaak vir jou
Maar jy was nooit myne om vir my te hou
Hoe de hel (Hoe de hel)
Sal ek ooit (Sal ek ooit)
Kan oopmaak?

Ek wens ek was iemand anders
Ek wens ek kon jou elke aand vashou
En jou teen my toevou

Ek wens ek was êrens anders sal jy my onthou soos ek toe was?
Vind dit in jou hart om my weer skoon te was

Ek wens ek was iemand anders
Ek wens ek kon jou elke aand vashou
En jou teen my toevou

Ek wens ek was êrens anders sal jy my onthou soos ek toe was?
Vind dit in jou hart om my weer skoon te was
Vind dit in jou hart om my weer skoon te was

Músicas mais populares de Danny Smoke

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)