Alles
Als vir my
Is genoeg maar nie genoeg vir my
Ek wil alles van jou hê
Ek wil alles van jou hê
Jy weet jy moet
Want ek stroom deur jou net soos ‘n vloed
As jy droom droom jy van my?
Jy was myne om te kry
En sal jy alles vir my gee?
En vir my, ah sê nooit nee
Ek weet ek is soveel en ek hou nie op
Jy sou vir my sê dat ek moenie stop
As jy alles vir my gee
Trane breek
In jou hart oop want jy weet ek weet
Jy was altyd so alleen
In die skare so alleen
Soek jy nog?
Daar’s soveel wat jy nie sien en tog
Jy’s gewaarsku teen die man soos ek
Wat die diepstes van jou in sal trek
En sal jy alles vir my gee?
En vir my, ah sê nooit nee
Ek weet ek is soveel en ek hou nie op
Jy sou vir my sê dat ek moenie stop
As jy alles vir my gee
Sal jy alles vir my gee?
En vir my, ah sê nooit nee
Ek weet ek is soveel en ek hou nie op
Jy sou vir my sê dat ek moenie stop
As jy alles vir my gee
En as jou rug so krul jy sê vir my jy wil
Ek druk jou arms op jy hou dit bo jou kop
Ek soen jou op die mond jy haal nou so diep asem mmmmm
En jy vervang my hart ek sal jou nooit vergeet
Jy was nog nooit so mooi jy was nog nooit so jonk
Ons lywe soek mekaar ons is gevleg so diep in
Sal jy alles vir my gee?
En vir my, ah sê nooit nee
Ek weet ek is soveel en ek hou nie op
Jy sou vir my sê dat ek moenie stop
As jy alles vir my gee
Sal jy alles vir my gee?
En vir my, ah sê nooit nee
Ek weet ek is soveel en ek hou nie op
Jy sou vir my sê dat ek moenie stop
As jy alles vir my gee