Vreesloos

Wees sterk, wees dapper, wees vry
Wees lief vir jou naaste
Wees jy net jy
Want dit wat jy is
Die son voor die mis volmaak en heel

Wees lig, wees liefde, wees sag
Die arms van omgee wat vir iemand wag
En lewe vir nou
Want more kom gou
’n Droom om te bou

Ek rys in liefde op en ek word die lig in die donker
Ek hoor ‘n stem wat sê wat my hart wil hê sal hy kry
In al my vrese maak ek die keuse om vreesloos te wees
Ek lewe voluit my drome so wyd
Ek’s vreesloos

Met hoop vol liefde in my
Die pad van die lewe is oop binne my
Ek is wat ek is
Die son voor die mis ek ry op die wind

Wees lig, wees liefde, wees sag
Die arms van omgee wat vir iemand wag
En lewe vir nou
Want more kom gou
’n Droom om te bou

Ek rys in liefde op en ek word die lig in die donker
Ek hoor ‘n stem wat sê wat my hart wil hê sal hy kry
In al my vrese maak ek die keuse om vreesloos te wees
Ek lewe voluit my drome so wyd
Ek’s vreesloos

Ek rys in liefde op en ek word die lig in die donker
Ek hoor ‘n stem wat sê wat my hart wil hê sal hy kry
In al my vrese maak ek die keuse om vreesloos te wees
Ek lewe voluit my drome so wyd
Ek’s vreesloos

Músicas mais populares de Cordelia

Outros artistas de Dance pop