Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See

Ek wou ook so graag wen
Ek wou my hart verloor
Voel hoe dit voel om te voel as die wêreld stil gaan staan

Ver verby moedverloor
Meer as teveel probeer
Ek was alleen in die reën toe die een my leë hart kom steel

Tussen die duiwel en die diep blou see het ek my hart vir jou gegee
Tussen die storms en die vlamme son was jy vir my ‘n skaduwee
Jy was die engel met die sleutel wat my hart oopsluit
Jy’t hemel op die aarde weer vir my gewys

Ek wou my storie skryf
Uit liefde en trane leer
Voel hoe dit voel om te voel as jy werklik alles gee

Tussen die duiwel en die diep blou see het ek my hart vir jou gegee
Tussen die storms en die vlamme son was jy vir my ‘n skaduwee
Jy was die engel met die sleutel wat my hart oopsluit
Jy’t hemel op die aarde weer vir my gewys
Tussen die duiwel en die diep blou see het ek my hart vir jou gegee

My hoop was klaar
Maar toe’s jy daar
Na al die seer het jy gegee
Soveel van jouself gegee

Tussen die duiwel en die diep blou see het ek my hart vir jou gegee
Tussen die duiwel en die diep blou see het ek my hart vir jou gegee
Tussen die storms en die vlamme son was jy vir my ‘n skaduwee
Jy was die engel met die sleutel wat my hart oopsluit
Jy’t hemel op die aarde weer vir my gewys
Tussen die duiwel en die diep blou see het ek my hart vir jou gegee

Tussen die duiwel en die diep blou see het ek my hart vir jou gegee

Músicas mais populares de Cordelia

Outros artistas de Dance pop