Sewe Dae 'N Week

My hart is klein my drome groot
Sy liefde eindeloos in lewe en in dood
Hy is die rede dat ek leef
Hy hou my hand vas as ek vrees Hy is die Heer aan U die eer

My hart loop oor my God is groot
Sy liefde eindeloos in lewe en in dood
Hy is die Koning wat regeer
Hy is by my in elke tree Hy is die Heer

Alles wat ek is het U my gemaak
Here U’s die lig as dit donker raak
En sewe dae ‘n week wil ek dit sê
Tot ek my kop neerlê
Jy’s al’s wat Hy wil hê

Alles wat ek is het U so beplan
My geseën met liefde van kind en man
En sewe dae ’n week sal my beloftes nooit ooit breek
Ek gee aan U die eer

Al is ek klein al is ek swak
Gee Hy my krag om elke dag verskil te maak
En as ek foute maak probeer en daaruit leer en nie vergewe elke keer
Aan U die eer

Alles wat ek is het U my gemaak
Here U’s die lig as dit donker raak
En sewe dae ‘n week wil ek dit sê
Tot ek my kop neerlê
Jy’s al’s wat Hy wil hê

Alles wat ek is het U so beplan
My geseën met liefde van kind en man
En sewe dae ’n week sal my beloftes nooit ooit breek
Ek gee aan U die eer

Aan U die eer
Aan U die eer mmmm
Aan U die eer

Alles wat ek is het U my gemaak
Here U’s die lig as dit donker raak
En sewe dae ‘n week wil ek dit sê
Tot ek my kop neerlê
Jy’s al’s wat Hy wil hê

Alles wat ek is het U so beplan
My geseën met liefde van kind en man
En sewe dae ’n week sal my beloftes nooit ooit breek
Ek gee aan U die eer

Músicas mais populares de Cordelia

Outros artistas de Dance pop