Maak Toe Jou Oë
Dis vir liefde wat ek veg ek weet ek doen nooit alles reg nie
Die een ding wat ek weet is ek is baie lief vir jou
Liefde kom nie net nie daar’s ‘n doel met my en jou
Een ding wat ek weet is ek is baie lief vir jou
Maak toe jou oë en hoor net my stem
Wat ek wil doen is om jou hart te wen
Maak toe jou oë en glo as ek sê
Jy‘s meer as alles wat my hart wil hê
Ons albei is hardkoppig ons albei praat te veel
Een ding wat ek weet is ek wil my lewe met jou deel
Jy los nie liefde net nie jy baklei met als in jou
Een ding wat ek weet is ek is baie lief vir jou
Maak toe jou oë en hoor net my stem
Wat ek wil doen is om jou hart te wen
Maak toe jou oë en glo as ek sê
Jy‘s meer as alles wat my hart wil hê
Maak toe jou oë en hoor net my stem (Hoor jy my stem)
Maak toe jou oë en hoor net my stem (Hoor jy my stem)
Maak toe jou oë en hoor net my stem
Wat ek wil doen is om jou hart te wen
Maak toe jou oë en hoor net my stem
Wat ek wil doen is om jou hart te wen
Maak toe jou oë en glo as ek sê
Jy ‘s meer as alles wat my hart wil hê
Maak toe jou oë en hoor net my stem
Wat ek wil doen is om jou hart te wen
Wat ek wil doen is om jou hart te wen