Eindelose Liefde
Ek kry meer as wat ek verdien
Deur die oë van 'n engel word ek raakgesien
Jy is altyd daar vir my
Jou liefde dra my
Ek kry meer as wat my hart kan vra
Jy is altyd daar jy sal my nooit alleen laat staan
Hoe sal ek kan dankie sê
Dat jy my so kan liefhê?
Dis jou eindelose liefde
Wat my hart gaan haal deur storms dra my veilig hou
Dis jou eindelose liefde
Wat my laat glo my asem gee my regop hou
Dis jou eindlose liefde
Wat my hart oorspoel en my laat voel dat ek kan sweef
Dis jou eindelose liefde waarsonder ek nie wil wees
Nie eers die dood sal ons kan skei nie
Ek weet as ek dink aan jou is jy by my
Jy is altyd daar vir my
Jou liefde dra my (Dra my)
Ek kry meer as wat my hart kan vra
Jy is altyd daar jy sal my nooit alleen laat staan
Hoe sal ek kan dankie sê
Dat jy my so kan lief hê?
Dis jou eindelose liefde
Wat my hart gaan haal deur storms dra my veilig hou
Dis jou eindelose liefde
Wat my laat glo my asem gee my regop hou
Dis jou eindlose liefde
Wat my hart oorspoel en my laat voel dat ek kan sweef
Dis jou eindelose liefde waarsonder ek nie wil wees
Jy dra my jy is altyd daar vir my
Jou eindelose liefde is genoeg vir my
Dis jou eindelose liefde
Wat my hart gaan haal deur storms dra my veilig hou
Dis jou eindelose liefde
Wat my laat glo my asem gee my regop hou
Dis jou eindlose liefde (Eindelose liefde)
Wat my hart oorspoel en my laat voel dat ek kan sweef
Dis jou eindelose liefde waarsonder ek nie wil wees (Waarsonder ek nie wil wees)
Dis jou eindelose liefde waarsonder ek nie wil wees