Sms

Mag ek bietjie vroeêr by jou kom lê en mag ons deur die nag maar wakker lê
En bietjie opvang waar ek jou nou die dag verloor het
Liefling ek het regtig na jou verlang ek's jammer ons stem nie altyd saam
Maar die lê plek in my hart is koud sonder jou

Want jy sms my en ek sms jou liefling ek's 'n kamer weg van jou
Uit slim woorde loop ek maar ek sal kom jammer sê (Maar ek sal kom jammer sê)
Want jy sms my en ek sms jou liefling ek voel net te ver van jou
Uit mooi woorde loop ek maar ek sal kom jammer sê

Mag ek bietie naby aan jou lê laat ek vergeet wat ek wou sê
As ek fluister by jou oor om jou te soen
Liefling ek is jammer as jy seer het jy weet dat ek als in my probeer het
En nou's die lê plek in my hart warm hier by jou

Want jy sms my en ek sms jou liefling ek's 'n kamer weg van jou
Uit slim woorde loop ek maar ek sal kom jammer sê (Maar ek sal kom jammer sê)
Want jy sms my en ek sms jou liefling ek voel net te ver van jou
Uit mooi woorde loop ek maar ek sal kom jammer sê

Ek sal nooit weer laat jy seer kry nooit weer weg van jou af gaan
En ek sal nooit laat jy alleen bly en dat ons altyd sal bly staan

Want jy sms my en ek sms jou liefling ek's 'n kamer weg van jou
Uit slim woorde loop ek maar ek sal kom jammer sê (Maar ek sal kom jammer sê)
Want jy sms my en ek sms jou liefling ek voel net te ver van jou uit mooi woorde loop ek

Want jy sms my en ek sms jou liefling ek's 'n kamer weg van jou
Uit slim woorde loop ek maar ek sal kom jammer sê (Maar ek sal kom jammer sê)
Want jy sms my en ek sms jou liefling ek voel net te ver van jou
Uit mooi woorde loop ek maar ek sal kom jammer sê (Maar ek sal kom jammer sê)

Jy weet ek sal kom jammer sê

Curiosidades sobre a música Sms de Armand Hofmeyr

Quando a música “Sms” foi lançada por Armand Hofmeyr?
A música Sms foi lançada em 2012, no álbum “Rug Teen Rug”.

Músicas mais populares de Armand Hofmeyr

Outros artistas de Pop rock