Cupid Stupid

Cupid stupid ek is smoor verlief want jy is lieflik sag jy sleep my onder jou vlerk
En waar kry jy hierdie meisie langs my kom draai my liefdelose hart gee hom nuwe krag

(Cupid stupid)

Cupid stupid ek is mal verlief hier sit 'n outjie langs my wat ek kan kry
Want jy is lieflik sag jy sleep my onder jou vlerk ek hou jou in my oog waar's daai boog

(Cupid stupid)

Ek soek die meisie van my drome (Outjie van my drome)
Ek soek die meisie van my hart (Die outjie van my hart)
Die lig hier in my lewe saam kan ons met liefde speel vanaand

Ek soek die outjie van my drome (Meisie van my drome)
Die outjie van my hart (Die meisie van my hart)
Soentjies op my wang die dag wat ek jou myne maak

Cupid stupid ek is dood verlief op die gesig hier voor my kruip hier onder jou vlerk
Want nou's die mooiste meisie by my myne 'n liefdelose hart gee jy nuwe krag

(Cupid stupid)

Cupid stupid ek is so verlief en nou's die outjie voor my so kan ek hom kry
Want jy is lieflik saggies kruip jy onder jou vlerk ek hou jou in my oog waar's daai boog

(Cupid stupid)

Ek soek die meisie van my drome (Outjie van my drome)
Ek soek die meisie van my hart (Die outjie van my hart)
Die lig hier in my lewe saam kan ons met liefde speel vanaand (Speel vanaand)

Ek soek die outjie van my drome (Meisie van my drome)
Die outjie van my hart (Die meisie van my hart)
Soentjies op my wang die dag wat ek jou myne maak

Outjie by my ek vra jou waar my hart (Cupid stupid Cupid stupid)
Meisie by my ek vat jou hand en ek vat jou saam

Meisie van my drome (Outjie van my drome)
Ek soek die meisie van my hart (Die outjie van my hart)
Die lig hier in my lewe saam kan ons met liefde speel vanaand (Speel vanaand)

Ek soek die outjie van my drome (Meisie van my drome)
Die outjie van my hart (Die meisie van my hart)
Soentjies op my wang die dag wat ek jou myne maak

Ek soek die soentjies op my wang die dag wat ek jou myne maak

Curiosidades sobre a música Cupid Stupid de Armand Hofmeyr

Quando a música “Cupid Stupid” foi lançada por Armand Hofmeyr?
A música Cupid Stupid foi lançada em 2012, no álbum “Rug Teen Rug”.

Músicas mais populares de Armand Hofmeyr

Outros artistas de Pop rock