Rug Teen Rug

Dit maak nie saak wat ek sê nie
Jy luister in elk geval nie
Dit maak nie saak wat ek bedoel nie
Jou kyk na my is nie dieselfde nie

Maar jy
Blou oog nooi, ek sê jy
Die mooiste wat ek sal kry
Ek kan nie glo dis verby

Nou lê ons alweer rug teen rug voel hoe kom die trane terug
Mag ek dalk vir jou sê as ek nog teen jou lê
Sal ek in jou oë kan kyk voel net hoe seer my lyf
Kan ek dalk jammer sê jammer vir die stilte die stiltes tussen ons

Dit maak nie saak wat ek skryf nie
Want jy lees dit in elk geval nie
En weet jy as jy net luister
Is daar 'n deel van my wat jy sal sien

Mmm maar jy
Blou oog nooi, ek sê jy
Met die lyfie so fyn
Jy kies wat jy wil kry

Nou lê ons alweer rug teen rug voel hoe kom die trane terug
Mag ek dalk vir jou sê as ek nog teen jou lê
Sal ek in jou oë kan kyk voel net hoe seer my lyf
En kan ek dalk jammer sê jammer vir die stilte die stiltes tussen ons

(Ek droom jy loop verby so sien jou gesig hier voor my)
('n Deel van my soos die dag toe ek jou kry)
Ek droom jy loop verby so sien jou gesig hier voor my
'n Deel van my is net jy

Dit maak nie saak wat jy sê nie
Ek luister in elk geval nie

Nou lê ons alweer rug teen rug voel hoe kom die trane terug
Mag ek dan vir jou sê as ek nog teen jou lê
Sal ek in jou oë kan kyk voel net hoe seer my lyf
En kan ek dalk jammer sê jammer vir die stilte die stiltes tussen ons

(Ek droom jy loop verby so sien jou gesig voor my) Mag ek dalk jammer sê
('n Deel van my soos die dag toe ek jou kry)
Mag ek dalk vir jou sê as ek nog teen jou lê (Ek droom jy loop verby so sien jou gesig voor my)
Ek sal dalk jammer sê jammer vir die stilte

Jammer vir die stiltes die stiltes tussen ons

Curiosidades sobre a música Rug Teen Rug de Armand Hofmeyr

Quando a música “Rug Teen Rug” foi lançada por Armand Hofmeyr?
A música Rug Teen Rug foi lançada em 2012, no álbum “Rug Teen Rug”.

Músicas mais populares de Armand Hofmeyr

Outros artistas de Pop rock