Liefies Vir Jou

Sit die lig af
Sit hom weer aan
Ek kyk in jou oë soen jou op jou wang
Oe sit die lig af
En sit hom nie weer aan
Want ek vat aan jou boude jy weet ek het verlang

Hou my styf vas
Moet my nie laat gaan
My hande deur jou hare kom ons maak 'n plan
Want ek is joune
Jy is myne
Kom ons vat vanaand vir my en jou

Want my engel ek is lief, ja ekke liefies vir jou
Want jy was nog altyd en ek soek nog altyd net 'n my en jou
Want my engel ek is lief, ja ekke liefies vir jou
En ek sal ook altyd en ek wag nog altyd vir 'n my en jou

Hou die lig af
Hou my vas
Fluister in my oë en hou dit sag
Want jy laat my voel
Wat ek nooit sal doen
En jy maak my woorde sê wat ek regtig bedoel

Want my engel ek is lief, ja ekke liefies vir jou
Want jy was nog altyd en ek soek nog altyd net 'n my en jou
Want my engel ek is lief, ja ekke liefies vir jou
En jy sal ook altyd en ek soek nog altyd net 'n my en jou

En soos wat jy my mis dink net dat ek terug sal kom en op die pad sal ek jou weer kry (Jou weer kry)
En soos wat ek jou mis weet daar's 'n plek vir jou en daar's nog altyd net 'n my en jou

Want my engel ek is lief, ekke liefies vir jou
Ag wees vir altyd waar ek soek nog altyd net 'n my en jou

Want my engel ek is lief, ja ekke liefies vir jou
Want jy was nog altyd en ek soek nog altyd net 'n my en jou
Want my engel ek is lief, ja ekke liefies vir jou
Want jy was nog altyd en ek soek nog altyd net 'n my en jou

En jy sal ook altyd en ek wag nog altyd vir 'n my en jou
Ag wees vir altyd net vir altyd 'n my en jou

Curiosidades sobre a música Liefies Vir Jou de Armand Hofmeyr

Quando a música “Liefies Vir Jou” foi lançada por Armand Hofmeyr?
A música Liefies Vir Jou foi lançada em 2012, no álbum “Rug Teen Rug”.

Músicas mais populares de Armand Hofmeyr

Outros artistas de Pop rock