Murphy's Law
My plaas se naam is Geluk En Vrede
Vir een of ander onverklaarbare rede
Is daar altyd iets wat die vrede verstoor
Dis daai ou Murphy, hy's lekker goor
Loop dag en nag hier op my erfgrond rond
Wens hy wil stil bly, met sy groot ou mond
Hy koggel al die hoenders tot hul vrek van die prie
Die werkers promp by vol wingerd griep
Oe dis Murphy's Law
Ja dit werk mos maar so
Dis agterkant en vorentoe en
Onderstebo
Ja dis Murphy's Law
O dit werk mos maar so
Dis agterkant en vorentoe en
Onderstebo
Goeters gebeur op die verkeerde tyd
Die hele spul kan jou lekker byt
Die slaggat tref jou met die trok van voor
As jy kant toe uit spring kan jy 'n wiel verloor
Liefde vir haar was net goed op treef
En loop die eerste vang baie goeters skeef
So sit ou Murphy duiwel agter die oor
Hy lag en hy lag, hy't niks te verloor
Oe dis Murphy's Law
Ja dit werk mos maar so
Dis agterkant en vorentoe en
Onderstebo
Ja dis Murphy's Law
O dit werk mos maar so
Dis agterkant en vorentoe en
Onderstebo
Ja dis Murphy's Law
O dit werk mos maar so
Dis agterkant en vorentoe en
Onderstebo
Ja dis Murphy's Law