Jonk en Vry

Veldskoen spore pas in khaki hemde en ‘n broer se vertroue om my nek
Jy was langer en ‘n bietjie skraler met jou Marmite vlekkie op sy plek
Die lewe gaan sy houe slaan maar ons sal nog ‘n rondte staan

En ons speel heros en zeros
Die jare vlieg verby maar ek en jy sal dieselfde bly
Laat die storms maar kom en ons koppe deurmekaar waai
Maar om ‘n kampvuur is ons jonk
Jonk en vry

Een week supersterre saam daai droom gebêre
Toe die planne begin brand
Tel daai avonture draf daai kronkelpaaie rug teen rug na elke kant
Die lewe gaan sy houe slaan maar ons sal nog ‘n rondte staan

En ons speel heros en zeros
Die jare vlieg verby maar ek en jy sal dieselfde bly
Laat die storms maar kom en ons koppe deurmekaar waai
Maar om ‘n kampvuur is ons jonk
Jonk en vry

En ons speel heros en zeros
Die jare vlieg verby maar ek en jy sal dieselfde bly
Laat die storms maar kom en ons koppe deurmekaar waai
Maar om ‘n kampvuur is ons jonk

En ons speel heros en zeros
Die jare vlieg verby maar ek en jy sal dieselfde bly
Laat die storms maar kom en ons koppe deurmekaar waai
Maar om ‘n kampvuur is ons jonk
Jonk en vry

Músicas mais populares de Adam Tas

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)