Gesiggie [Live]

Al vergeet jy my
Vir altyd
Langs 'n mylpaal op jou pad
Onderstreep jy steeds die prentjies
In die hoeke van my hart

Sloop, sloop die mure
Die mure wat ek bou
En alles, alles binne
Gesiggie, hoort aan jou

Leg die kaart van liefde
Al neem dit jou 'n jaar
Tot die mal maak van ons briewe
En die oë op ons bedaar

Gou gesiggie skud my hand as die lense vir ons loer
Net 'n oomblik naamloos
Alhoewel jy in my boer

Curiosidades sobre a música Gesiggie [Live] de Theuns Jordaan

Quando a música “Gesiggie [Live]” foi lançada por Theuns Jordaan?
A música Gesiggie [Live] foi lançada em 2007, no álbum “Gesiggie”.

Músicas mais populares de Theuns Jordaan

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)