Aleen Sonder Jou

Jy's nie meer hier nie
En ek het gaan slaap
'n Beeld van jou gedagtes
Het my verlaat

En voor, voor sonop is ek wakker
Nog steeds is ek verwig
Dag na dag

Alleen sonder jou
Met my hande saam gevou
Ja, en weet ek jy's nie hier nie
Want tussen ons lyk baie verraaiers
Soms dieselfde

Ek het verwag dat jy eendag
Jou band met my vermy
Tog moet ons albei seerkry

Ek voel alleen sonder jou
Met my hande saamgevou
Ja, en weet ek jy's nie hier nie
Want tussen ons lyk baie verraaiers
Soms dieselfde

Ek het verwag dat jy eendag
Jou band met my vermy
Tog moet ons albei seerkry

Ek voel alleen sonder jou
Met my hande saamgevou
Ja, en weet ek jy's nie hier nie
Want tussen ons lyk baie verraaiers
Soms dieselfde

Alleen sonder jou
Ek voel alleen sonder jou
Met my hande saam gevou
Ja, en weet ek jy's nie hier nie
Want tussen ons lyk baie verraaiers
Soms dieselfde

Músicas mais populares de Theuns Jordaan

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)