Afrikaans Is Groot Temalied [Live]

Ons sal ons woorde weer uitbasyn
Soos ‘n weghol stoomtrein
Ons sal bly staan en ons sal nie val
In die naam van ons taal

Ek sien jou vrees voor die son verdwyn
Soos die strale weer op ons skyn
Deur die moedhou sal ons dit terugkry
‘n Troots wat vir altyd sal bly

Van die ooste tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot
Afrikaans is groot

Dis die taal waarin ek wil glo
Dis die taal waarin ek wil droom
Niks is mooier as wat ons ken
Jy't my hart lankterug gewen

Van die ooste tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot (Afrikaans is groot)
Afrikaans is groot (Afrikaans is groot)
Afrikaans is groot (Afrikaans is groot)
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot

Van die ooste tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot

Van die ooste tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot
Afrikaans is groot

Músicas mais populares de Theuns Jordaan

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)