Gebed
Laat my nooit die grond verlaat nie
Laat my in U skadu bly
Gee dat elke art se vreugde en vrees
Eindelik nietig word vir my
Elke afdraai paadjie ken ek
Elke keer het ek verdwaal
Elke keer het U my iewers kom hulp
Maak dit Heer die laaste mal
Elke dag is ‘n gedagte
Elke kamer net gehuur
Elke art se droom van rykdom en roem
Net 'n skadu teen die muur
Wat ek is, is net genade
Wat ek het is net geleen
Eintlik smag ek na U waters van rus
Lei my Heer vanaand daarheen
Lei my Heer