Oopmond

My oë het teer gekry
Die dag toe U laat weet het
Die dag toe U gesê het
Dat U weer vir my gaan kom

En my glimlag het breer geword
Die dag toe ek besef het
Die dag toe ek begin sing het
Dat U weer vir my sal kom

Die donker dag kyk om jou
Kyk na die Een aan jou sy en vra jouself waarom hou jy jou mond so stil?
Waarom hou jy God vir jouself?

Die donker dag kyk om jou
Kyk na die Een aan jou sy en vra jouself waarom hou jy jou mond so stil?
Waarom hou jy God vir jouself?

Hy hou jou vas
Druk jou styf teen Sy borskas vas, Hy maak alles reg
Hy vee al jou trane weg

Moenie probeer om dit stil te hou
Hoe kan ek die vir myself hou?
Ek sal my mond oopmaak en skree
My selfsigte wys vir die honde gee

My gesig het begin blom
Die dag toe ek my verloon het
Die dag toe ek begin droom het
Dat U weer vir my gaan kom

My hande het goud geword
Die dag toe ek dit gebruik het
Die dag toe ek begin uitreik het om te sê dat U weer sal kom

Die donker dag kyk om jou
Kyk na die Een aan jou sy en vra jouself waarom hou jy jou mond so stil?
Waarom hou jy God vir jouself?

Die donker dag kyk om jou
Kyk na die Een aan jou sy en vra jouself waarom hou jy jou mond so stil?
Waarom hou jy God vir jouself?

Hy hou jou vas
Druk jou styf teen Sy borskas vas, Hy maak alles reg
Hy vee al jou trane weg

Moenie probeer om dit stil hou
Hoe kan ek die vir myself hou?
Ek sal my mond oopmaak en skree
My selfsigte wys vir die honde gee

Hy, Hy, Hy, Hy

Vir die honde gee

Músicas mais populares de Riana Nel

Outros artistas de Country pop