Maak Oop Jou Oë

Riana Nel

Ek het gewonder hoe ek sonder jou
Aan sou stap in hierdie lewe
Nie ooit getwyfel hoe ek voel

En vir die eerste keer my hart gegee
'n Kans gevat op ware liefde
Ons was tog vir mekaar bedoel

Maar elke dag 'n vraag sonder 'n antwoord
En ek sien dit in jou oë
Wat ek nie wil hoor

Maak oop jou oë en sien wat voor jou
Staan in die maanlig en sê my wat jy voel
Sê my wat jy voel

Maak oop jou oë en sien wat voor jou
Staan in die maanlig en sê my wat jy voel
Sê my wat jy voel

Daar moet 'n rede wees vir al die vrees
Ek veg met elke klein gedagte
Regtig gehoop dit is dalk jy (Dalk jy)

Maar nietemin hier's ons nou en ek onthou
Ons is eerder beter af as vriende
Jy weet die waarheid maak so seer

En elke dag 'n vraag sonder 'n antwoord
Maar ek sien dit in jou oë
Wat ek nie wil hoor

Maak oop jou oë en sien wat voor jou
Staan in die maanlig en sê my wat jy voel
Sê my wat jy voel

Maak oop jou oë en sien wat voor jou
Staan in die maanlig en sê my wat jy voel
Sê my wat jy voel

Ek het gehoop jy sal my kom haal vanaand (Dat jy sal my kom haal)
Hopelik nie, dit is te laat, vanaand

Maak oop jou oë en sien wat voor jou
Staan in die maanlig en sê my wat jy voel (Sê my wat jy voel)
Sê my wat jy voel (Sê my wat jy voel) (Wat jy voel)

Maak oop jou oë en sien wat voor jou
Staan in die maanlig en sê my wat jy voel (Sê my wat jy voel)
Sê my wat jy voel

Curiosidades sobre a música Maak Oop Jou Oë de Riana Nel

Quando a música “Maak Oop Jou Oë” foi lançada por Riana Nel?
A música Maak Oop Jou Oë foi lançada em 2011, no álbum “Die Moeite Werd”.

Músicas mais populares de Riana Nel

Outros artistas de Country pop