Als of Niks

Is dit die laaste keer wat ek hier staan voor jou deur?
Is dit die laaste kyk, want dis hoe dit lyk vir my?
Is dit die laaste sê, sal ek weer langs jou kan lê?
Hoeveel keer kan ‘n mens afskyd neem van mekaar?
Is al wat ek is dan nie genoeg nie?

Ek wil nie minder maar ek kannie meer
Ek weet nie hoeveel keer ‘n man sy hart kan skeur
Voordat ek ooit my les sal leer nie

Ek wil nie minder maar ek kannie meer
Dis als of niks vir jou, dis als van my
Want dis als of niks vir jou

Op die verkeerde pad ek is siek en jy is sat
Waar is die afrit waar ons beter besluite maak?
Kan ons dit als opgee want ons is net deel in twee
Voor jou was ek heel gewees so waar is my ander helfte?

Ek wil nie minder maar ek kannie meer (Sonder jou)
Ek weet nie hoeveel keer ‘n man sy hart kan skeur
Voordat ek ooit my les sal leer nie

Ek wil nie minder maar ek kannie meer
Dis als of niks vir jou, dis als van my
Want dis als of niks vir jou

Ek wil nie minder maar ek kannie meer
Ek weet nie hoeveel keer ‘n man sy hart kan skeur
Voordat ek ooit my les sal leer nie

Ek wil nie minder maar ek kannie meer
Dis als of niks vir jou, dis als van my
Want dis als of niks vir jou

Het ek als gegee, ek wil niks terug hou vir net ‘n oomblik in die son
Het ek als gegee, ek wil niks terug hou vir net ‘n oomblik was dit ons
Het ek als gegee, ek wil niks terug hou vir net ‘n oomblik in die son
Vir net ‘n oomblik was dit ons

Ek wil nie minder maar ek kannie meer
Ek weet nie hoeveel keer ‘n man sy hart kan skeur
Voordat ek ooit my les sal leer nie

Ek wil nie minder maar ek kannie meer
Dis als of niks vir jou, dis als van my
Want dis als of niks vir jou

Músicas mais populares de NRG

Outros artistas de Asiatic music