Malverlief op Jou
Ek weet jy ry elke dag hier verby
As jy my boodskappe kry kom aan bel my
Ek hang ‘n plakaat aan elke paal in die straat
Sodat die wêreld kan sien ek is jammer
Of is my jammer te laat?
Ek wil net met jou praat
Ek's mal verlief op jou
Ek's mal verlief op jou
Ek's mal verlief op jou
Sal vir jou ‘n Louis Vuitton koop
Sal my kar inruil en rond loop
As jy dan sal glo ek is mal verlief op jou
Ek's mal verlief op jou
Ek's mal verlief op
Jou oë kyk by my verby
Ek sal vir jou baklei tot die einde
Ek hang ‘n bannier aan jou woonstel se muur
As jy my soek is ek hier ek’s jammer
Of is my jammer te laat?
Ek wil net met jou praat
Ek's mal verlief op jou
Ek's mal verlief op jou
Ek's mal verlief op jou
Sal vir jou ‘n Louis Vuitton koop
Sal my kar inruil en rond loop
As jy dan sal glo ek is mal verlief op jou
Ek's mal verlief op jou
Ek's mal verlief op
Woorde kan nooit rerig sê hoe diep my liefde lê nie
En hoe jammer ek is nie
Woorde kan nooit rerig sê hoe diep my liefde lê nie
En hoe jammer ek is nie
Ek's mal verlief op jou
Ek's mal verlief op jou
Ek's mal verlief op jou
Sal vir jou ‘n Louis Vuitton koop
Sal my kar inruil en rond loop
As jy dan sal glo ek is mal verlief op jou
Ek's mal verlief op jou
Ek's mal verlief op jou