Ek Is Vrou

NEL SONIA ALETTA, RIANA NEL

Ek is 'n vrou wat die wêreld vas wil hou
En die seer wat ek sien in my liefde toe wil vou
Ek is 'n vrou wat so veel meer wil doen
As om saans net my eie kinders nag te soen

Ek sal graag laat my lag wil deel
Ek wil sien hoe met musiek uit die hemel streel
Ek sal vra wat my alles gee
Ek's dankbaar om te wees want ek is vrou

Ek is 'n vrou wat gelukkig is met nou
Ek verstaan dat die oomblik als vir my inhou
Ek is 'n vrou wat wil lewe sonder vrees
Ek verstaan dat my vrese in my pad staan om te wees

Ek sal graag wat my lag wil deel
Ek wil sien hoe met musiek uit die hemel streel
Ek sal vra wat my alles gee
Ek's dankbaar om te wees want ek is vrou

Vat my hand, saam is ons sterker as een
Hand aan hand voel ons nie alleen
Vat my hand, saam is ons sterker as een
Sterker as een

Ek sal graag
Ek sal vra wat my alles gee
Ek's dankbaar om te wees want ek is vrou
Dankbaar om te wees want ek is vrou

Curiosidades sobre a música Ek Is Vrou de Nianell

Quando a música “Ek Is Vrou” foi lançada por Nianell?
A música Ek Is Vrou foi lançada em 2010, no álbum “Sand & Water”.
De quem é a composição da música “Ek Is Vrou” de Nianell?
A música “Ek Is Vrou” de Nianell foi composta por NEL SONIA ALETTA, RIANA NEL.

Músicas mais populares de Nianell

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)