So Is Jy

Sê ek nee sê jy ja
En wil ek gaan slaap wil jy weer ‘n slag uitgaan
Sê ek stop gaan jy tog nog eenmaal voort
En ek kry geen gehoor

Stroom daar bier uit die kraan soek ek my huis
Sê jy kom laat ons gaan wil jy nie tuis?
Maar ek kan my nie skeel nie maar so is jy

Ek het jou dan nooit anders geken nie
En ek wil jou lief so hou aan so is jy
Met jou verveel dit my nooit ooit nie
Al doen jy ook geen moeite so is jy
Ek raak gewoond nooit aan jou gewoond nie
Ek wil verder lewe saam met jou

Sal ek jou ooit begryp?
Ek sou nie wou nie ek hou van jou grille en jy
Laat my voel dat ek elke dag weer leef
Jy verras my maar weer ook al is dit soms seer

En as wit in die mode dra jy swart
Is jy onseker dan volg jy nog jou hart
Ieder een sou saamkry maar so is jy

Ek het jou dan nooit anders geken nie
En ek wil jou lief so hou aan so is jy
Met jou verveel dit my nooit ooit nie
Al doen jy ook geen moeite so is jy
Ek raak gewoond nooit aan jou gewoond nie
Ek wil verder lewe saam met jou

En ek soek jou ook nie anders
Ook al vra jy tyd vir jou alleen
Sien ek ons vir altyd saam as een
Want ek weet dat jy van my hou so is jy

Ek het jou dan nooit anders geken nie
En ek wil jou lief so hou aan so is jy
Met jou verveel dit my nooit ooit nie
Al doen jy ook geen moeite so is jy (Ek raak gewoond nooit aan jou gewoond nie)
Ek wil verder lewe saam met jou

So is jy
So is jy
Ek het jou dan nooit anders geken nie
Ek wil verder lewe saam met jou

Músicas mais populares de Nádine

Outros artistas de Pop rock