Janneman

Janneman kan ‘n man mooier wees as jy?
Ek staan hier en jou liefde roep my (Roep my)
Janneman ek is aan al jou liefde vas ek wonder waar jou liefde in my lewe was?

Ek het stil bly staan en alleen gegaan en ‘n wens gestuur
Na die son en die maan
En ek wag vir jou
Want ek weet jy is my lewe (Lewe)

Ek het lank gewag vir ‘n nuwe dag
En toe vat jy my hart in die donkernag en ek wil jou sê dat ek jou wil hê
Jy’t lankal hier in my hart kom lê

Janneman kan ‘n man mooier wees as jy?
Ek staan hier en jou liefde roep my (Roep my)
Janneman ek is aan al jou liefde vas ek wonder waar jou liefde in my lewe was?

En ek weet jy kan jy’s ‘n regte man
Jy’s die een wat my hart aan die brand laat slaan
Jy’s die regte een jy’s ‘n boer se seun
Ander manne kan by Janneman ‘n ding kom leer

Want jy ken ‘n vrou weet waarvan sy hou
As ek iets wil hê dan gaan vra ek jou want jy gee vir my soveel meer as wat ek gevra het (Gevra het)

Ek het lank gewag vir ‘n nuwe dag
En toe vat jy my hart in die donkernag en ek wil jou sê dat ek jou wil hê
Jy’t lankal hier in my hart kom lê

Janneman kan ‘n man mooier wees as jy?
Ek staan hier en jou liefde roep my (Roep my)
Janneman ek is aan al jou liefde vas ek wonder waar jou liefde in my lewe was?

En ek weet jy kan jy’s ‘n regte man
Jy’s die een wat my hart aan die brand laat slaan
Jy’s die regte een jy’s ‘n boer se seun
Ander manne kan by Janneman ‘n ding kom leer

Janneman kan ‘n man mooier wees as jy?
Ek staan hier en jou liefde roep my (Roep my)
Janneman ek is aan al jou liefde vas ek wonder waar jou liefde in my lewe was?

Janneman kan ‘n man mooier wees as jy?
Ek staan hier en jou liefde roep my (Roep my)
Janneman ek is aan al jou liefde vas ek wonder waar jou liefde in my lewe was?

En ek weet jy kan jy’s ‘n regte man
Jy’s die een wat my hart aan die brand laat slaan
Jy’s die regte een jy’s ‘n boer se seun
Ander manne kan by Janneman ‘n ding kom leer

Curiosidades sobre a música Janneman de Nádine

Quando a música “Janneman” foi lançada por Nádine?
A música Janneman foi lançada em 2011, no álbum “Eindeloos”.

Músicas mais populares de Nádine

Outros artistas de Pop rock