Hartseer
Waar is jy, waar is jy, waar is jy
Kan jou nie sien nie
Hier is ek, hier is ek, hier is ek
Maar jy verdien nie wat ek gee
Wat ek sê, wil net neem, wil net hê
Wonder jy, wonder jy, wonder jy
Hoekom ek stil is
Antwoord my, antwoord my, antwoord my
As dit jou wil is om te red wat daar is
Jy sal my eendag mis
Soms is jy hartseer, want jou hart is seer
Soms is jy raadop, want jou raad is op
Maar jou hart moet leer dat die pyn
En die dinge wat met hom gebeur
Maar dit alles sou jou stop as ek net kan leer
Dat ek net moet vergeet van jou
Net moet vergeet van jou
Wil jy nie, wil jy nie, wil jy nie
Net eers probeer nie
Voordat jy, voordat jy, voordat jy
Nie 'n kans gee nie wat ons het
Wat ons weet gebeur net hierdie keer
O net hierdie keer
Soms is jy hartseer, want jou hart is seer
Soms is jy raadop, want jou raad is op
Maar jou hart moet leer dat die pyn
En die dinge wat met hom gebeur
Maar dit alles sou jou stop as ek net kan leer
Dat ek net moet vergeet van jou
Soms is jy hartseer, want jou hart is seer
Soms is jy raadop, want jou raad is op
Maar jou hart moet leer dat die pyn
En die dinge wat met hom gebeur
Maar dit alles sou jou stop as ek net kan leer
Dat ek net moet vergeet van jou
Net moet vergeet van jou
Dat ek net moet vergeet van jou
Net moet vergeet van jou
Vergeet van jou