Goeie Ou Dae

Johan Oberholzer

Ons hoor van droogtes en geweld, nog 'n brand in nog 'n veld
Soveel haat en soveel seer, as dit stop begin dit weer
Maar een ding wat die heeltyd bly, is die liefde wat jy kry
En dit sal nooit maar nooit kan eindig

So staan agter my
Ek sal jou beskerm as jy bang raak en jou troos as dit te veel raak, as jy val en seer kry
Sal ek daar wees en jou optel, alles beter maak en vertel hoe ek elke stukkie seer vir jou sal dra
Net soos in die goeie ou dae

Ons is in 'n nuwe tyd, al die deure bly gesluit
Al beweeg ons agteruit, bly by my ek sal jou wys
Maar een ding wat die heeltyd bly, is die liefde wat jy kry
En dit sal nooit maar nooit kan eindig

So staan agter my
Ek sal jou beskerm as jy bang raak en jou troos as dit te veel raak, as jy val en seer kry
Sal ek daar wees en jou optel, alles beter maak en vertel hoe ek elke stukkie seer vir jou sal dra
Net soos in die goeie ou dae

Van reën en lug
Maar beter tye wag

So staan agter my
Ek sal jou beskerm as jy bang raak en jou troos as dit te veel raak, as jy val en seer kry
Sal ek daar wees en jou optel, alles beter maak en vertel hoe ek elke stukkie seer vir jou sal dra
Net soos in die goeie ou dae

Curiosidades sobre a música Goeie Ou Dae de Monique Steyn

Quando a música “Goeie Ou Dae” foi lançada por Monique Steyn?
A música Goeie Ou Dae foi lançada em 2017, no álbum “Mosaïek”.
De quem é a composição da música “Goeie Ou Dae” de Monique Steyn?
A música “Goeie Ou Dae” de Monique Steyn foi composta por Johan Oberholzer.

Músicas mais populares de Monique Steyn

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)