Onthou My

Kyk (Kyk kyk)
Kyk in my oë
Sien jy die liefde wat brand soos ‘n vuur binne my?
Ek’s lief vir jou
En jy moet dit weet

Maar jy (Jy jy)
Jy skram weg van my
Soos ‘n trein op sy spoor hardloop jy weg van my as ek vra
Is jy nog lief vir my?
Want ek wil dit hoor

Onthou my onthou my onthou
As die nagte dalk te lank word vir jou
As die winter sy kombers om jou vou
En die koue dring deur tot by jou

Jy is die sonskyn vir my
Die lente die somer dis jy
Voor die herfs en helder kleure oopvou
Onthou my onthou my onthou

Vanaand (Vanaand vanaand)
Dink ek weer aan jou
En ek hoor weer die stem in my hart wat vir my heeltyd sê
Ek wil jou hê
So jy moet verstaan

Onthou my onthou my onthou
As die nagte dalk te lank word vir jou
As die winter sy kombers om jou vou
En die koue dring deur tot by jou

Jy is die sonskyn vir my
Die lente die somer dis jy
Voor die herfs en helder kleure oopvou
Onthou my onthou my onthou

As die winter sy kombers om jou vou
En die koue dring deur tot by jou
Voor die herfs en helder kleure oopvou
Onthou my onthou my onthou

Curiosidades sobre a música Onthou My de Manie Jackson

Quando a música “Onthou My” foi lançada por Manie Jackson?
A música Onthou My foi lançada em 2014, no álbum “Onthou My”.

Músicas mais populares de Manie Jackson

Outros artistas de Schlager music