Met Transistor Innie Hand

Met transistor innie hand, skollie ek deur stad en land
Of ek bok en of ek blok
Transistor altyd byderhand, sonner hom wat word van my innie vaalgeid rondom my

O, trooster jy, o bakgat jy, o bly by my, o bly by my want sonner jou, o sonner jou issit fie
Issit fielie kondêm met my
Issit fie, issit fielie kondêm met my

Met transistor innie hand, skollie ek deur stad en land
Of ek bok en of ek blok
Transistor altyd byderhand, sonner hom wat word van my innie vaalgeid rondom my

O trooster jy, o bakgat jy, o bly by my, o bly by my want sonner jou, o sonner jou issit fie
Issit fielie kondêm met my
Issit fie, issit fielie kondêm met my

Sonder jou
Issit fielie kondêm met my
Issit fie, issit fielie kondêm met my

Met transistor innie hand, skollie ek deur stad en land
Of ek bok en of ek blok
Transistor altyd byderhand, sonner hom wat word van my innie vaalgeid rondom my

Met transistor innie hand, skollie ek deur stad en land
Met transistor innie hand, skollie ek deur stad en land

Curiosidades sobre a música Met Transistor Innie Hand de Laurika Rauch

Quando a música “Met Transistor Innie Hand” foi lançada por Laurika Rauch?
A música Met Transistor Innie Hand foi lançada em 1979, no álbum “Debuut”.

Músicas mais populares de Laurika Rauch

Outros artistas de Schlager music