Te Veel

Ek dink ek dink
Te veel
Aan jou
Ek weet ek dink
Te veel
Aan jou

Ek dink ek wonder
Te veel
Oor jou
Ek weet ek wonder te veel oor jou

Ek word kwaad vir myself as ek so bly vashou aan jou
Ek word kwaad vir myself as ek so bly klou aan jou
Ek is kwaad vir jou
Oor dit nooit wil ophou
En oor hoe lank dit nog gaan aanhou

Ek dink ek wens te veel

Ek wens ek het minder geweet
Van jou
Ek wens ek het minder gedroom
Oor jou
Ek wens ek het minder gewens
Vir iemand soos jy
Ek wens ek het minder gehou van jou

Ek word kwaad vir myself as ek so bly vashou aan jou
Ek word kwaad vir myself as ek so bly klou aan jou
Ek is kwaad vir jou
Oor dit nooit wil ophou
En oor hoe lank dit nog gaan aanhou

Ek weet ek wens te veel
Droom te veel
Ek weet ek dink te veel
Verlang te veel
Ek weet ek wonder
Nogsteeds te veel
En dit alles
Oor jou

Ek word kwaad vir myself as ek so bly vashou aan jou
Ek word kwaad vir myself as ek so bly klou aan jou
Ek is kwaad vir jou
Oor dit nooit wil ophou
En oor hoe lank dit
En oor hoe lank dit
En oor hoe lank dit nog gaan aanhou

Hoe lank gaan dit aanhou?
Hoe lank?
Hoe lank?

Curiosidades sobre a música Te Veel de Klopjag

Quando a música “Te Veel” foi lançada por Klopjag?
A música Te Veel foi lançada em 2005, no álbum “Album 3”.

Músicas mais populares de Klopjag

Outros artistas de