Die Dinge Wat Jy Doen

Dis die dinge wat jy doen
Omdat jy lief is
Dis die dinge wat jy doen
Om jou aandag af te trek van wat gebeur, dit wat jy doen
Om liefde te kry
Dis dit wat jy nie kon kies nie
Wat jou maak wie jy is
Liefde is 'n keuse

Vir wie of wat fight jy, is jy te bang
Om 'n opinie te hê, almal fight
Kan jy sê jy's jammer
Dis dit wat jy kies wat jou maak wie jy is
Liefde is nie 'n keuse nie

Dis die dinge wat jy doen
Omdat jy lief is
Dis die dinge wat jy doen
Om jou aandag af te trek van wat gebeur, dit wat jy doen
Om liefde te kry, dit wat jy doen

Dit wat jy doen
Omdat jy lief is
Dis die dinge wat jy doen
Om jou aandag af te trek van wat gebeur, dit wat jy doen
Om liefde te kry, dit wat jy doen, dit wat jy doen
Dit wat jy doen, dit wat jy doen

Curiosidades sobre a música Die Dinge Wat Jy Doen de Klopjag

Quando a música “Die Dinge Wat Jy Doen” foi lançada por Klopjag?
A música Die Dinge Wat Jy Doen foi lançada em 2008, no álbum “Musiek Vir Die Agtergrond”.

Músicas mais populares de Klopjag

Outros artistas de