Tingeling

Juanita Du Plessis

Jy praat, praat, praat net soos 'n papagaai
Dan sê jy ek hou my doof
En jy ruk, ruk, ruk jouself in 'n krul
Ja jy't mos jou eie wil

Maar vanaand as jy langs my kom lê
En jou rug op my wil draai
Dan sit ek my arm
Om jou lyf en sê
Onthou
Onthou

Jy's my hart se punt
Jy's my warrelwind
Ek vrêk nogsteeds oor jou

Jy gee my hoendervleis
Jy laat my hare rys
En my tone krul om oor jou

Jy's my liefste ding
Jy's my tingeling
En oulik, oulik verby

Jy's my hartedief
Ek het jou baie lief
En jy bly nog
Die een vir my (My, my, my)

Jy maak my kop skoon deurmekaar
Ek weet nie moet ek lag of huil (Huil, huil, huil)
Jy's altyd reg, reg, reg en ek's verkeerd
Ek kry net nooit 'n beurt

Maar vanaand as ek langs jou kom lê
En ek my rug op jou wil draai (Draai)
Dan sit jy jou arm om my lyf en sê
Onthou,
Onthou

Jy's my hart se punt
Jy's my warrelwind
Ek vrêk nogsteeds oor jou (Jou)

Jy gee my hoendervleis
Jy laat my hare rys
En my tone krul om oor jou (Jou)

Jy's my liefste ding
Jy's my tingeling
En oulik, oulik verby (Verby, verby)

Jy's my hartedief
Ek het jou baie lief
Onthou
Onthou
Onthou

Jy's my hart se punt
Jy's my warrelwind
Ek vrêk nogsteeds oor jou (Jou, jou)

Jy gee my hoendervleis
Jy laat my hare rys
En my tone krul om oor jou (Jou)

Jy's my liefste ding
Jy's my tingeling
En oulik, oulik verby (By, by, by)

Jy's my hartedief
Ek het jou baie lief
En jy bly nog die een vir my (My, my, my)

Jy's my hartedief
Ek het jou baie lief
En jy bly nog die een vir my (My, my, my)

Jy's my liefste ding
Jy's my tingeling
En jy bly nog my hart se punt

Curiosidades sobre a música Tingeling de Juanita du Plessis

Em quais álbuns a música “Tingeling” foi lançada por Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis lançou a música nos álbums “10 Jaar - Platinum Treffers” em 2010 e “Bly By My” em 2010.
De quem é a composição da música “Tingeling” de Juanita du Plessis?
A música “Tingeling” de Juanita du Plessis foi composta por Juanita Du Plessis.

Músicas mais populares de Juanita du Plessis

Outros artistas de Country pop