Spreek Lewe
Ek spreek lewe
Ek spreek lewe
Want elke woord
Uit my mond het krag
Deur die bloed van Jesus
Ek spreek lewe
Ek spreek lewe
Omdat Hy in my is
Gee Hy my die mag
Deur die bloed van Jesus
Onder my voet sal die vyand
Se kop verbrysel
Sy Woord is die waarheid
Daarom is
Daar gaan twyfel
Deur Hom
Is ek bo ek is nie onder nie
Deur Hom
Is ek eerste en nie laaste nie
Want ek is die kop en
Nie die stert nie
Sy guns sal my volg waar ons spore lê
Deur Hom
Want dis wat Sy beloftes sê
Ek spreek lewe
Ek spreek lewe
My ingang en
My uitgang sal Hy bewaar
Deur die bloed van Jesus
Ek spreek lewe
Ek spreek lewe
Of ek sit of opstaan
Hy is altyd daar
Deur die bloed van Jesus
Onder my voet sal die vyand
Se kop verbrysel
Sy Woord is die waarheid
Daarom is
Daar gaan twyfel
Deur Hom
Is ek bo ek is nie onder nie
Deur Hom
Is ek eerste en nie laaste nie
Want ek is die kop en
Nie die stert nie
Sy guns sal my volg waar my spore lê
Deur Hom
Want dis wat Sy beloftes sê
Oooh, ek spreek lewe
Ek spreek lewe
Ek spreek lewe
Deur Hom
Deur Hom
Is ek bo ek is nie onder nie
Deur Hom
Is ek eerste en nie laaste nie
Want ek is die kop en
Nie die stert nie
Sy guns sal my volg waar my spore lê
Deur Hom
Want dis wat Sy beloftes sê
Sy guns sal my volg waar my spore lê
Want dis wat Sy beloftes sê