Ruk Die Dam

Franja Du Plessis, Snotkop, Juanita du Plessis

Al my vrinde kom luister gou
Die aap is uit die mou
Ek het hom baie mooi gevra
Hy sê toe net aweh, ek’s daar
Sê my net wanneer en waar

Al my aandag het ek in matriek gegee
Aan haar poster teen my deur
Op Mengelmoeskardoes gerock
En Ska-Rumba was my jam
O flip, en so het ek matriek gepluk

Maar niks kon ons keer
Sal maak ons die party seer
Want ons ruk uit, ons ruk die dam
Ons ruk uit, onder die eend se, uit
Net vir vanaand
Pak uit, ja al die voete ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou ent uit
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Net vir vanaand

Nou sy parmantigheid
Dit laat jou net een keer kyk
Dis ‘n erg aansteeklikheid
As hy jou al sy moves, kom wys
Dis Snotkop in die huis

By die werk kry ek mooi niks gedoen
Juanita is op YouTube
Die kantoor op ‘n tyd al af gebreek
Hambamba was my jam
O crap, en so verloor ek toe my werk

Maar niks kon ons keer
Sal maak ons die party seer
Want ons ruk uit, ons ruk die dam
Ons ruk uit, onder die eend se, uit
Net vir vanaand
Pak uit, ja al die voete ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou ent uit
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Net vir vanaand

Ek sê ooh kom sê vir my
Kan ek lekke saam met jou in jou ou volla ry
Sy sê ooh kom klim ma' in dan drop ons hierdie ding net soos ‘n Disprin
Ek sê ooh is ‘n lekke ding
Jy laat my sommer net soos ‘n kaalvoetkind
Sy sê ja, laat ek jou wys
Spring in dan raak ons cool soos Koos Kombuis

Want ons ruk uit, ruk die dam
Ons ruk uit, onder die eend se, uit
Net vir vanaand
Pak uit, ja al die voete ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou ent uit
Net vir vanaand

Want ons ruk uit, ons ruk die dam
Ons ruk uit, onder die eend se, uit
Net vir vanaand
Pak uit, ja al die voete ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou ent uit
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Net vir vanaand

Curiosidades sobre a música Ruk Die Dam de Juanita du Plessis

Quando a música “Ruk Die Dam” foi lançada por Juanita du Plessis?
A música Ruk Die Dam foi lançada em 2020, no álbum “Dis Tyd”.
De quem é a composição da música “Ruk Die Dam” de Juanita du Plessis?
A música “Ruk Die Dam” de Juanita du Plessis foi composta por Franja Du Plessis, Snotkop, Juanita du Plessis.

Músicas mais populares de Juanita du Plessis

Outros artistas de Country pop