Hoeka Toeka / Blommetjie Gedenk Aan My / Klein Bietjie Wyn / Suidweslied

*HOEKA TOEKA

Hoeka toeka hoeka toeka
Hoeka toeka hoeka toeka

Hoeka toeka ja ja
En jou stem is in my ore
Hoeka toeka ja ja
En jou lied in my hart
Op die rug van jou ysterperd op die rug van die môre
Hoeka toeka ja ja
Kom jou liefde my haal

Hoeka toeka ja ja
Soos die môre-wind op die water
Het jou beeld voor my oë gewaai, my liefde verraai
Hoeka toeka ja ja
En jou stem is in my ore
Hoeka toeka ja ja
En jou liеd in my hart

*BLOMMETJIE GEDENK AAN MY

'n Skraal wind waai oor Nguni-bosse
Op pad buite Uniondale
Elkе Paasnaweek staan die spookmeisie daar
As die herfswind hoeke al het
Met haar lang swart hare om 'n sekelmaan
Moes sy oor die vlaktes hike
En die spookmeisie van Uniondale
Wat duim ry en droewig sing

Blommetjie gedenk aan my en sy lug haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die Klein Karoo

*KLEIN BIETJIE WYN

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

Trolskuit ry ja jy moet trolskuite ry
Trolskuit ry dat jy kan seesiek kry
Bicycle ry ja jy moet bicycle ry
Bicycle ry laat jy kan mooi boudjies kry

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

*SUIDWESLIED

So hard soos kameeldoringhout ja hard is ons land
En droog oh so droog soos riviere
Die son het die klippe en rotse gebrand
In veld en bos skuil die diere

As iemand nou aan my sou vra
Wat bind my dan aan die gewes
Dan kan ek net sê ja my hart is in Suidwes

Curiosidades sobre a música Hoeka Toeka / Blommetjie Gedenk Aan My / Klein Bietjie Wyn / Suidweslied de Juanita du Plessis

Quando a música “Hoeka Toeka / Blommetjie Gedenk Aan My / Klein Bietjie Wyn / Suidweslied” foi lançada por Juanita du Plessis?
A música Hoeka Toeka / Blommetjie Gedenk Aan My / Klein Bietjie Wyn / Suidweslied foi lançada em 2003, no álbum “Jy Is...”.

Músicas mais populares de Juanita du Plessis

Outros artistas de Country pop