Gebed Van 'n Vrou

'n Vrou se gebed
Kan 'n man laat kniel
Sy koers verander
'n Nuwe pad kies

'n Vrou se gebed
As jy mooi oplet
Is meer vir ander
As vir haarself

Bid nou
Bid tot die Here
Dis Hy wat luister na jou

Bid nou
Vir die wat rou
Met harte wat kraake het

Dis Hy wat elke traan opvang
Soos wie ook voor Sy troon opgaan
Daar is krag vir nou
In die gebed van 'n vrou

'n Vrou se gebed
Kan 'n dogter lei
As sy moet kies
As sy raad moet kry

'n Vrou se gebed
Kan 'n seun bystaan
As Engele opdrag gegee is
Om hom te bewaar.

Bid nou
Bid tot die Here
Dis Hy wat luister na jou

Bid nou
Vir die wat rou
Met harte wat kraake het

Dis Hy wat elke traan opvang
Soos wie ook voor sy Troon opgaan
Daar is krag vir nou
In die gebed van 'n vrou

Jou woorde dra krag
Met Jesus se mag
As Sy woorde joune word

So gaan op jou kneë
Laat liefde jou leer
Dat jou woorde water dra
Bid nou (Bid nou)

Oe
Bid nou

Bid nou
Bid tot die Here
Dis Hy wat luister na jou

Bid nou
Vir die wat rou
Met harte wat kraake het

Dis Hy wat elke traan opvang
Soos wie ook voor sy Troon opgaan
Daar is krag vir nou
In die gebed van 'n vrou

O-ho
Daar is krag vir nou
In die gebed van 'n vrou

In die gebed van 'n vrou

Músicas mais populares de Juanita du Plessis

Outros artistas de Country pop