As Jy Eendag Van My Hou
Ek het so lank probeer
As jy net deur my kon sien
Maar 'n glimlag verberg die seer
En elke môre bly miskien
Al my drome, saam met jou
Dis al wat ek het
Maar weet net
Ek is altyd hier vir jou
As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore (Verlore)
En jy weet, ek sal weer probeer
Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou
As jy eendag van my hou
Ek wonder hoe sou dit wees
As jy my net vas kon hou
As jy wil kan jy dit lees
Dis jy vir my en ek vir jou
Al my drome, saam met jou
En nou is daar net hoop
As jy wegloop
Sal my hele lewe vou
As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore (Verlore)
En jy weet, ek sal weer probeer
Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou
As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore (Verlore)
En jy weet, ek sal weer probeer
Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou
As jy eendag van my hou
As jy eendag van my hou
As jy net eendag van my hou