Suurstof
Skoon, vars, hou my aan die lewe, lug, 24/7, jy is my hele rede
Koud, nat, floei jy deur my are, jy, bly my sterker maak en ek
Voel hoe ek beter raak oor jou
Suurstof, ek soek nog, ek kan nou weer asem haal oor jou
Vloei deur my are, jy is suurstof, dit voel of ek altyd my asem op moes hou
Want my suurstof was in jou
In, uit, bly jy deur my gaan as jy nie, sal my hart gaan staan, jy doen iets wat niemand anders kan, net jy
Jy's my lewe, jy is
Suurstof, ek soek nog, ek kan nou weer asem haal oor jou
Vloei deur my are, jy is suurstof, ek voel of ek altyd my asem op moes hou
Want my suurstof was in jou
Jy laat vure hoër brand
En ek soek jou al hoe meer
My hart klop in jou hand
Vinniger elke keer
Asem wat jy my gee