Ry Hom Soos 'n Rental

Ry hom soos 'n rental, die aand is flippin' mental
Met brannas sien ek dubbel, vanaand is daar trouble

Die lewe's nie altyd maklik nie, partymal sommer rof
Want daagliks word mens stief behandel en dit is bitter dos
Crouch, touch, pause, engaged, op 17 al getroud, dit was 'n moerse fout

My salaris gaan vir nappies en die res gaan vir my vrou
Nou bly ek in 'n bachelors, dis kak vir 'n lekker ou

Check hierdie move, gooi nog 'n dop
Hak vyvde pappie, drop

Ry hom soos 'n rental, die aand is flippin' mental
Met brannas sien ek dubbel, vanaand is daar trouble
Ry hom soos 'n rental, die aand is flippin' mental
Met brannes sien ek dubbel, vanaand is daar trouble

Ry hom soos 'n rental, die aand is flippin' mental
Met brannas sien ek dubbel, vanaand is daar trouble
Ry hom soos 'n rental, die aand is flippin' mental
Met brannas sien ek dubbel, vanaand is daar trouble (Daar vat hy)

Sy's gegin met 'n engagement ring wat dan lei na 'n wedding ring
Maar eintlik is dit suffering wat eindig in 'n boxing ring
Jab, jab, left hook, right
Gelukkig verloor ek my skoonma in 'n fight

Lig aan die einde van die tonnel, ek vry nou lekker in die bonnel
Ons kuier tot die laat nag, dit voel soos my verjaarsdag

Ry hom soos 'n rental, die aand is flippin' mental
Met brannas sien ek dubbel, vanaand is daar trouble
Ry hom soos 'n rental, die aand is flippin' mental
Met brannas sien ek dubbel, vanaand is daar trouble (Daar vat hy)

Ry hom soos 'n rental, die aand is flippin' mental
Met brannas sien ek dubbel, vanaand is daar trouble
Ry hom soos 'n rental, die aand is flippin' mental
Met brannas sien ek dubbel, vanaand is daar trouble

Músicas mais populares de Jay

Outros artistas de Pop rock